algemene joernaal graad 10


Laste neem toe aan die kredietkant en verminder aan die debietkant van die grootboekrekeninge. Het jy miskien vir my opsommings van Rek. Die totale van die krediteurekontrolekolom in die hulpjoernale vir die inskrywings vir goedere op krediet gekoop, terugsendings van goedere en betalings aan krediteure word in die krediteurekontrolerekening in die algemene grootboek verantwoord. GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL - 2006 SENTRUMNOMMER: ... inskrywings in die Algemene Joernaal deur te stuur, bv. x��]ےܶ}W����3�,M�xq��J��"'v��vV�HV$�*;R�r�"ݸ��4.��r���4��F���$�Ͼ����o��I�\_W_>y\}����~�*&�FV�^>|���c�lj���jūg�@������ღz�?����������+�{�����ݓ�߫g|��+�u�^V�Vλ�iW�dU-�'[]5uӴ����cM�!c�n�BY�>x�h��7��j�8�9�W���֊z0��_���_Z�j�N���� �Z)�n����o�[����V�ߴ7M�n���8��tlY�k��?v~���y33�6��yݴ���������Z ��8�)���m��m�9� Joernaal Algemene Grootboek Effek op rekeningkundige vergelyking Rekening debiet Rekening krediet B EB L Vb. 2. n ANTWOORDBOEK word voorsien, waarin alle … Hoofstuk 10: Die Algemene Joernaal bl 181 – 205 Chapter 10: The General Journal p181 – 205 Hoofstuk 15: Finale rekeninge en jaareinde-aansuiwerings bl 298 - 345 ... Graad 10 September Toetsreeks Werkafbakening Grade 10 September Test Series Work Demarcation Verskillende soorte reënval – reliëf, konveksie en frontale. Nr. krediteer die korting toegestaanrekening, dit sal die uitgawe verminder, want die vereffeningskorting toegestaan word gekanselleer. Goedere word op krediet aangekoop of dienste op krediet ontvang van krediteure. 27 Algemene Joernaal Joernaalbewysstuk -R225 -R225 0 (15) 50 . 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies deur en volg elke instruksie noukeurig. 2. But you can send us an email and we'll get back to you, asap. Alhoewel daar twee verskillende voorraadstelsel gebruik word, naamlik die periodieke en deurlopende voorraadstelsel, word slegs die deurlopende voorraadstelsel op hierdie stadium behandel. 1. • Kosprys Onttrekkings verminder eienaarsbelang. • Algemene joernaal – bl. Voorbeelde van ekwiteit is onder andere, kapitaalbydraes, plus winste min verliese en min onttrekkings deur eienaars. Die dubbelinskrywingsbeginsel impliseer dat elke transaksie ʼn dubbele invloed op die elemente van die rekeningkundige vergelyking sal hê om die verhouding tussen die netto-bates (bates minus laste) en die eienaarsbelang in balans te hou. 8 EMS – Trade Unions Worksheet / Class test R 15.00. 320-324 • Handelsrekening en Wins en verliesrekening – bl. Geen inskrywing vir handelskorting en kontantkorting nie. endobj Volgens die dubbelinskrywingstelsel sal ʼn dubbelinskrywing voltooi word vir elke transaksie waarvolgens een grootboekrekening gekrediteer en ʼn ander grootboekrekening gedebiteer word. So met ander woorde, 1. a) Trek handelskorting van verkoopprys af. die afskryf van oninbare skulde 1.1.8 Hierdie dokument word gebruik om goedere aan 'n krediteur terug te stuur. Wanneer die wins op kosprys bereken word, is die kosprys = 100%. 274-276 5. EBW GR 9 … ‘n Kredietnota word ontvang wanneer die rekening van ʼn krediteur verminder word. Wanneer ʼn tjek uitgereik word om byvoorbeeld voorraad of ander bates aan te koop, krediteure of lening te betaal, uitgawes te betaal, ens. Enige transaksies wat nie in die bogenoemde joernale aangeteken kan word nie, word in die algemene joernaal verantwoord. GRAAD 10 Vak Werk Afrikaans Huistaal 8 Junie - 12 Junie PLATINUM: Voltooi Vasleggingsoefening nr. Die inskrywings word in die kleinkasjoernaal verantwoord. 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG 1 Algemene Grootboek Hulp grootboek Rekeningkundige Bedrag vergelyking Rekening Dt Rekening Kt Rekening Dt Rekening Kt B E … word die transaksie in die kontantbetalingsjoernaal aangeteken. - Elektrisiteit en water 160,00 4,00 - Verpakking van koeke 40,00 ? b) Trek die kontantkorting van die antwoord in (a) af om die werklike kosprys te bepaal. Wanneer goedere op krediet verkoop word, word ʼn kredietfaktuur uitgereik. debiteer die debiteurekontrolerekening – hy skuld die bedrag wat voorheen toegestaan is as vereffeningskorting. endobj Kt. Skickas inom 11-20 vardagar. Skuld is. Dit word gedoen deur ʼn inskrywing in die algemene joernaal wat die volgende insluit: Dit is baie belangrik om te bepaal of die bedrag wat voorsien word die: • totale skuld is Accounting Equation and Analysis of transactions 2. 1-6 op bl. Die koste van verkoperekening (kosprys van goedere verkoop – uitgawe) word gedebiteer (uitgawe vermeerder) en die voorraadrekening (bate verminder) gekrediteer. Bates neem toe aan die debietkant en verminder aan die kredietkant van die grootboekrekeninge. Kapitaalbydrae verhoog eienaarsbelang. 24 OPDRAG: Doen die volgende inskrywings in die Algemene Joernaal – ignoreer transaksies wat nie van toepassing is op Algemene Joernaal nie. - Bestanddele 600,00 ? Die algemene grootboek is die middelpunt van enige boekhoustelsel.Dit bevat inligting oor elke transaksie waarby die besigheid betrokke is. Geen inskrywing vir handelskorting nie. Die koste van verkope moet op die normale verkoopprys bereken word. Rekeningkunde DoE/November 2006 NSS MEMORANDUM Kopiereg voorbehou 6 VRAAG 3 3.1 3.1.1 Verduidelik die verskil tussen die terme ‘bruto salaris’ en ‘netto salaris’. Waarom sal oninbare skulde ingevorder ʼn kredietsaldo hê? 1 REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015 PUNTE: 300 TIME: 3 HOURS HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 15 BLADSYE, INSLUITENDE DIE VOORBLAD, EN N 14 BLADSYE ANTWOORDBOEK. Hierdie bedrag is in die betrokke joernaal geboekstaaf. Trek handelskorting van die verkoopprys af om werklike verkoopprys te bepaal. Hierdie inskrywings word ook in die individuele rekeninge van die krediteure in die krediteuregrootboek verantwoord. Alle geld ontvang word in die kontantontvangstejoernaal aangeteken. We're not around right now. Hierdie inskrywings word ook in die individuele rekeninge van die debiteure in die debiteuregrootboek verantwoord. Die fundamentele beginsel waarop inskrywings in die rekeningkundige stelsel gebaseer word, is dat elke transaksie op so ʼn manier aangeteken moet word, dat die rekeningkundige vergelyking in ekwilibrium sal bly na elke transaksie. MORE INFO Add to cart. 1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 1 bladsye 1. Wanneer ʼn entiteit goedere aan ʼn ander handelaar verkoop, word handelskorting toegestaan omdat die goedere gekoop word vir herverkoop. Eienaarsbelang neem toe aan die kredietkant en verminder aan die debietkant van die grootboekrekeninge. Gr. Pris: 189 kr. <> Gr 8, 9 en 10. - Motorvoertuigafleweringskoste 440,00 11,00 - Telefoonoproepe 120,00 3,00 R2 160,00 ? Voorbeelde van bates is onder andere grond en geboue, voertuie, masjinerie, toerusting, meubels, beleggings, debiteure en kontant. 1.2 - Elemente van die rekeningkundige vergelyking, 1.5 - Bepaal oninbare skulde/kredietverliese, 1.6 - Oninbare skulde/Kredietverliese ingevorder. Verminder die aankoopprys met kontantkorting om die kosprys van die goedere te bepaal. Bank Reconciliation 3. Bates is die besittings wat aan die entiteit behoort. MORE INFO Add to cart. Die twee kante van die vergelyking moet altyd gelyk wees. Sold By plattelandsejuffie. GRAAD 10 NOVEMBER 2017 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN ALGEMENE REËLS: 1. ‘n Joernaalbewys/joernaalomskrywing word gebruik wanneer inskrywings in die algemene joernaal verantwoord word. ʼn Dubbelinskrywing word teen verkoopprys voltooi. Goedere word op krediet (op skuld) by krediteure gekoop. GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL III: Stelwerk 3 uur – 100 27 Oktober ... Opsomming (10) Een paragraaf Taal (30) ... kleinkasjoernaal, algemene joernaal) Rekonsiliasie van kontrolerekeninge. (15) 1.2 ... Algemene Grootboek van Oscar Moloi ‘n Faktuur word ontvang wanneer goedere op krediet gekoop of dienste op krediet ontvang is. Dit is belangrik om te bepaal of die bedrag voorsien die: Uitgawes verminder winste en sal dus eienaarsbelang verminder. is onder beheer van die entiteit as gevolg van ʼn gebeurtenis in die verlede en het die potensiaal om toekomstige ekonomiese voordele te genereer. Dit word gedoen deur ʼn inskrywing in die algemene joernaal wat die volgende insluit: debiteer die debiteurekontrolerekening – hy skuld die bedrag wat voorheen toegestaan is as vereffeningskorting. 273.-274 3. is die netto belang van ʼn entiteit nadat die laste van al die bates afgetrek is. Die voorraadrekening word gekrediteer om ʼn inskrywing te verantwoord om voorraad te verminder (bates verminder op die kredietkant). Wanneer goedere kontant verkoop word, word ʼn kontantfaktuur of kasregisterrol uitgereik. Dit sal die wins vermeerder. Debtors Age analysis 5. 3 0 obj Wanneer die wins op verkoopprys bereken word, is die verkoopprys = 100%. ‘n Tjek word uitgereik wanneer geld uit die bankrekening betaal word. Dit is baie belangrik om te bepaal of die bedrag wat voorsien word die: Indien vereffeningskorting toegestaan is aan ‘n debiteur met betaling van sy rekening, moet dit gekanselleer word indien die tjek gedishonoreer word. <>/ExtGState<>/ProcSet[/PDF/Text/ImageB/ImageC/ImageI] >>/MediaBox[ 0 0 595.32 841.92] /Contents 4 0 R/Group<>/Tabs/S/StructParents 0>> Hersiening van vorige werk gedoen ... Tema. 1.3 ALGEMENE JOERNAAL Die onderstaande transaksies is geneem uit die boeke van BB Supermark, eienaar B. Bongi, gedurende Oktober 2014. Wanneer kontant uit die kleinkas gebruik word om uitgawes te betaal word ʼn kleinkasbewys voltooi en word die transaksie in die kleinkasjoernaal aangeteken. CAPS worksheets - $35.00 per user, per grade, per year- includes all Terms ‘n Kredietnota word uitgereik wanneer die rekening van ʼn debiteur verminder word. Voorbeelde van laste  sluit onder andere lenings en krediteure in. Debiteure Die korting moet gekanselleer word. Wanneer goedere deur ʼn kliënt teruggestuur word, word ʼn kredietnota uitgereik. The purpose of this guide is to assist teachers and learners in Grade 10 - 12 to manage and provide a detailed study of the Accounting processes. Rekeningkunde Graad 10 Voorbereiding 9 Aktiwiteit 2.4 Goofy Gardener het ‘n tuin-dienste-onderneming, Goofy Gardening, op 1 Januarie 2015 begin. 325 Woensdag 20 Mei Bestudeer die formaat van die Finansiële state Leer en KEN dit baie goed – bl. Die netto-batewaarde verteenwoordig die gedeelte waarmee die bates die laste oorskry. Geen inskrywing word in die debiteurekontrolerekening voltooi wanneer skuld betaal word nadat dit as kredietverliese afgeskryf is nie, want die debiteur se rekening is gesluit toe die skuld afgeskryf is. Algemene Grootboek – die 3 groot rekeninge R 15.00. Die kurrikulum vir graad 10 vereis ʼn groot hoeveelheid werk wat gedoen moet word. Verminder die aankoopprys met handelskorting om die kosprys van die goedere te bepaal. • totale bedrag ontvang is. Bedrag ontvang is. this graad 10 eksamen vraestel twee afrikaans, but stop up in harmful downloads. 1.8 - Kansellasie van vereffeningskorting toegestaan. Indien jy verkeerdelik die inskrywing aan die kredietkant van die debiteur se rekening boekstaaf, sal jy ʼn kredietsaldo skep. 3. Wanneer die deurlopende voorraadstelsel gebruik word, word twee dubbelinskrywings voltooi wanneer goedere verkoop of deur debiteure teruggestuur word. Die oorspronklike word aan die kliënt gegee en die duplikaat word gebruik om die transaksie in die debiteurejoernaal aan te teken. Debiteure-en krediteurelyste BTW Salarisse en Lone Vir elke transaksie wat in ʼn besigheid plaasvind word ʼn brondokument voltooi of ontvang wat gebruik word om die transaksies in die hulpjoernale te verantwoord. b. 4 0 obj 1. *XACCA* ... Algemene joernaal, Algemene Grootboek, Interne beheer Finansiële rekeningkunde Hulpjoernale; Algemene Grootboek Bestuur van hulpbronne Nuwe Era Graad 10 Nasienriglyne Junie Eksamen VRAAG 2: ALGEMENE JOERNAAL EN HULPGROOTBOEKE [45] 2.1 ALGEMENE JOERNAAL VAN SINGH HANDELAARS – SEPTEMBER 20.8 AJ Dok. is huidige verpligtinge van die entiteit wat ontstaan het uit gebeure in die verlede, waar vereffening sal lei tot die prysgee van ekonomiese hulpbronne in die toekoms. Wanneer goedere op krediet gekoop word, word die oorspronklike kredietfaktuur ontvang wat gebruik word om die transaksie in die krediteurejoernaal te verantwoord. endobj Debiteure- kontrole Krediteure- kontrole Dt. Indien die transaksie nie aandui dat geld ontvang of betaal is nie is dit ʼn krediettransaksie. Eienaarsbelang word deur ʼn toename of afname van kapitaalbydraes of onttrekkings deur die eienaar beïnvloed. Inkomste verhoog winste en sal dus die eienaarsbelang verhoog. Köp Ken & Verstaan Rekeningkunde Werkboek Graad 10 av Elsab Conradie på Bokus.com. ʼn Joernaalomskrywing word voltooi as brondokument. 370-372 Donderdag 21 Mei Leer bl. Kt. Hierdie program bied CAPS-gebaseerde voorbeeld vraestelle vir Graad 10 leerders. Wanneer ʼn besigheid goedere vanaf ʼn fabriek of groothandelaar aankoop, word handelskorting vir grootmaakaankope toegestaan omdat goedere aangekoop word om te herverkoop. GEVRA: Open die rekeninge in die Algemene Grootboek met die saldo’s/totale op 1 November 2015. As jy by die jaarplan bly, sal dit jou help om betyds klaar te kry vir die toetse, take en eksamens wat voorlê. Dt. Teken die transaksies van Goofy Gardening vir November 2015 in die Algemene Grootboek aan. Kontantkorting word van die aankoopprys afgetrek voor die inskrywing verantwoord word, want die kontantkorting verminder die aankoopprys en die bedrag wat kontant betaal word. Die werkgewer se bydrae tot die pensioenfonds. <>>> Read Online Graad 10 Eksamen Vraestel Twee Afrikaans Rather than enjoying a good ebook afterward a mug of coffee in the afternoon, instead they juggled in imitation of some harmful virus inside their computer. ‘n Kasregisterrol of kontantfaktuur word uitgereik wanneer goedere of dienste kontant gelewer word. Die drie elemente van die rekeningkundige vergelyking is bates, laste en ekwiteit: Die finansiële posisie word word deur die basiese rekeningkundige vergelyking verteenwoordig. Die bedrag word na ʼn oninbare skulde/kredietverliese ingevorder rekening oorgeboek, omdat ʼn inkomste geskep word. Indien ʼn debiteur se rekening ʼn kredietsaldo het, skuld die besigheid geld aan die debiteur. 1. Geen inskrywing kontant- of handelskorting nie. Page 2/47. 1. 2. Of enige ander pakket wat ons kan help, maar ek wil van gr 8, 9 en 10 he. Häftad, 2012. Wanneer brondokumente uitgereik word, word die oorpronklike dokument aan die kliënt gegee en die duplikaat gebruik om die transaksies in die hulpjoernale te verantwoord. Nr. 373-374 Doen opdrag 11.9 – bl. Wanneer goedere op krediet verkoop word, word debiteure (bate vermeerder) gedebiteer en verkope (inkomste) gekrediteer met die verkoopprys. Alle transaksies van die besigheid wat in die algemene grootboek aangeteken word het ‘n uitwerking op die rekeningkundige vergelyking. Die handelskorting word van die verkoopprys afgetrek voor die inskrywing verantwoord word om die werklike verkoopprys wat ontvang of deur debiteure verskuldig is, te bepaal. Enige inskrywings aan die kredietkant van die kapitaal, onttrekkings, inkomste of uitgawe rekeninge sal eienaarsbelang laat toeneem, terwyl enige inskrywing aan die debietkant van die bogenoemde rekeninge eienaarsbelang sal laat afneem. ��m�����c�l��8d~��^��,PC��eo��6�3����'�W��������BW�Y�0�g���0~ֿ����Ĵv���QB+9�b�A+��b�,���N�n˧9r�vL$$�B't���. Die totale van die debiteurekontrolekolom in die hulpjoernale vir die inskrywings vir goedere op krediet verkoop, terugsendings van goedere of ontvangste van debiteure word in die debiteurekontrolerekening in die algemene grootboek verantwoord. LASTE = BATES – EIENAARSBELANG. Trek die handelskorting van die kosprys af om die werklike kosprys te bepaal. Control Accounts 4. Die duplikaat word gebruik om die transaksie in die kontantontvangstejoernaal aan te teken. Debiteure vermeerder aan die debietkant en verminder aan die kredietkant van die algemene grootboek en debiteuregrootboek. Trek die handelskorting van die prys af om die aankoopprys wat die besigheid sal betaal te bepaal. Kosprys min handelskorting min kontantkorting indien die goedere dadelik betaal is. ‘n Kwitansie word uitgereik as bewys van betaling wanneer geld ontvang word. krediteer die korting toegestaanrekening, dit sal die uitgawe verminder, want die vereffeningskorting toegestaan word gekanselleer. • Algemene Joernaal Algemene Joernaal Kontantjoernale (transaksies) Inleiding • 86 Kredietkaarttransaksies • 86 Korting toegestaan • 87 ... 978-0-521-71059-6 - Ken and Verstaan Rekeningkunde Graad 10 Studiegids Elsabe Conradie, Amanda Marais and … 2 0 obj Nuwe Era Graad 10 Junie Eksamen Vraag B. Addisionele inligting: (i) Die betaling van S. Rugbar op die 4de is nie deur die bank geprosesseer op die 18de nie weens onvoldoende fondse. Goedere word op krediet (op skuld) aan debiteure verkoop. Ekwiteit is die belang wat die eienaar in die bates van die entiteit het. stream KOJ Bank Kapitaal + 10 000 +10 000 0 a. Joyce Banda se netto loon vir die week. Die inligting wat in die joernale voorkom kan nie net daar gelaat word nie, aangesien dit baie lomp en omslagtig sal wees ná 'n paar maande. - Loon aan assistent betaal 300,00 10,00 Veranderlike koste 1 360,00 ? Inhoud vir Graad 10: Die werk vir graad 10 kan soos volg ingedeel word: Kwartaal 1. Die kredietnota word gebruik om die transaksie in die debiteure-afslagjoernaal aan te teken. 332 Kyk ook na bl. Die koste van verkoperekening word gedebiteer om die uitgawe te verantwoord wat nodig was om die goedere te verkoop (uitgawe verhoog aan die debietkant). Bestudeer voorbeeld – bl. Wanneer die rekeninge van debiteure verminder word moet daar bepaal word of dit ʼn invloed op die koste van verkope het. Sold By KOMMA, Leer-en-leessentrum. Doen opdrag 10.7.1 en 10.7.2 – bl.272 4. As die antwoord verkeerd is, merk die bewerkings ... VRAAG 2: ALGEMENE JOERNAAL, ALGEMENE GROOTBOEK EN INTERNE BEHEER 2.1 ALGEMENE JOERNAAL Algemene Joernaal van AM Handelaars – Oktober 2017 DEBITEUREKONTROLE Algemene Joernaal van Fancy Dress Suppliers vir Maart 2019 AJ 01 Dag Besonderhede Fol Debiet Krediet Uitgawes verlaag winste en sal dus die eienaarsbelang verminder. ‘n Faktuur word uitgereik wanneer goedere op krediet verkoop of dienste op krediet gelewer word. Kontantkorting word van die verkoopprys afgetrek voor die inskrywing geboekstaaf word want die kontantkorting verminder die verkoopprys en die bedrag ontvang. Sy het die 40 koeke vir R80 elk verkoop en so 'n klein wins gemaak. Goedere word op krediet verkoop of dienste op krediet gelewer aan debiteure. (i) S. Rugbar 210 210 Korting toegestaan 210 Die rekeningkundige vergelyking verteenwoordig die verhouding tussen bates, laste en die eienaarsbelang van die eienaar in die entiteit. Krediteure Wanneer goedere aan ʼn krediteur teruggestuur word, word ʼn debietnota uitgereik. 319 • Algemene grootboek – bl. Die rekeningkundige vergelyking kan soos volg uitgedruk word: Variasies van die bogenoemde vergelyking kan soos volg uitgedruk word: BATES = EIENAARSBELANG + LASTE Geen inskrywing word in die debiteurekontrole voltooi nie, want sy rekening is alreeds afgeskryf en gesluit (sy rekening bestaan nie meer in die onderneming se boeke nie). Goeie dag, my kind is tans in gr 10, hy sukkel met Rek. Algemene Grootboek Skryf die eerste vier stappe van die Rekeningkundige siklus neer: 1. Die bedrag ingevorder sal die wins van die entiteit verhoog. Doen opdrag 10.9 en 10.10 Geen inskrywing word vir die handelskorting voltooi nie. Indien geld vanaf ʼn persoon ontvang word wie se skuld reeds afgeskryf is, word die inskrywing in die kontantontvangstejoernaal gemaak om die geld ontvang aan te teken. ... Algemene Joernaal Vraag 21 tot 24 het betrekking op die onderstaande Algemene Joernaal. Disposal of Tangible Assets 6. Geen inskrywing word vir die handelskorting voltooi nie. <> Die inligting wat in die joernale opgeskryf is, moet na die grootboek oorgedra/oorgeboek word. Geen inskrywing word vir die kontantkorting voltooi nie. Indien die goedere op die verkoopsdatum betaal word, word kontantkorting op die verkoopprys toegestaan nadat handelskorting afgetrek is. Beantwoord AL die vrae. Handelskorting word van die aankoopprys afgetrek voor die inskrywing verantwoord word, want die handelskorting verminder die aankoopprys en die bedrag wat aan krediteure betaal of verskuldig is. 101-102 ... Bestudeer Algemene Joernaal en oorboeking – bl. Geen inskrywing word vir die handelskorting voltooi nie. Inkomste verhoog winste en sal dus eienaarsbelang verhoog. %���� • Verkoopprys/Bruto wins persentasie. Sold By plattelandsejuffie. R 10.00. MORE INFO Add to cart. 1. Indien die krediteur bereid is om die afslag toe te staan sal die besigheid ʼn kredietnota ontvang. Bruto salaris is volle betaling voor enige aftrekking Krediteure vermeerder aan die kredietkant en verminder aan die debietkant van die rekeninge in die algemene grootboek en krediteuregrootboek. ʼn Dubbelinskrywing word teen kosprys voltooi. %PDF-1.5 b) Trek kontantkorting af van bedrag bereken in (a) om die werklike verkoopprys te bepaal. The self-study guide deals with the following topics: 1. Tema. ‘Graad 10 Eksamenvraestelle en Antwoorde’ is die vlagskip leerprogram vir Graad 10 leerders in ons reeks produkte. Indien die goedere op die aankoopdatum betaal word, word kontantkorting op die aankoopprys toegestaan nadat handelskorting afgetrek is. Graad 10 - Ronde 1 For more information sms “Name, Surname and Olympiad” to 41721 1 / 16. HOOFSTUK 3: Die Algemene joernaal HOOFSTUK 4: Formele en informele boekhouding HOOFSTUK 5: Loon- en salarisjoernale HOOFSTUK 6: Regstelling van foute HOOFSTUK 7: Belasting op toegevoegde waarde HOOFSTUK 8: Interne beheer en besigheidsetiek HOOFSTUK 9: Algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk en jaareindprosedures HOOFSTUK 10: Begrotings Die transaksie word in die krediteure-afslagjoernaal aangeteken. Geen inskrywing vir handelskorting nie. Laste is die eise van krediteure teen die entiteit. Dit is baie belangrik om te bepaal of die winspersentasie bereken word op: Kt. Oninbare skulde ingevorder is ʼn inkomste vir die besigheid, aangesien dit die oorspronklike inskrywing vir oninbare skulde afgeskryf, kanselleer. Hier is die amptelike Onderrig en Assesseringsplan vir Rekeningkunde graad 10 – 12 vir die Wes-Kaap Onderwysdepartement, saamgestel deur die senior kurrikulumbeplanners vir 2020. Verkoopprys min handelskorting min kontantkorting indien die goedere dadelik betaal is.