Hi Christa, die 1933/53-vertaling praat van bloedskuld in Psalm 51:16: “Red my van bloedskuld, o God, God van my heil! Selfs sondaars wat op Hom fokus, word deur God geleer (vers 8-10). In vers 4-5a brei hy uit oor sy gewilligheid om deur God onderrig te word, en in vers 5b-7 oor sy afhanklikheid van God se goedheid en vergifnis. Want dit is die behoefte van Dawid, om die pad wat hy gekies het (Psalm 1), enduit met integriteit en opregtheid te kan loop, al is dit nie maklik nie. Maak jy staat op wat jy is en wat jy het, of besef jy dat jy in alles van die lewe, net van God afhanklik is. die mens vir wie die Here ’n veilige vesting is;
Trou preek. Dr Callie Opperman (Deo Gloria Kuberbrief), Kopiereg: Lukas du Preez (dieweg.co.za). En dit was vir my mooi: Die eerste sinnetjie voordat Bavinck oor God (en Sy eienskappe) begin nadink is: 6 Toe die kruike vol was, sê sy vir een van haar seuns: "Bring vir my nog 'n kruik." Geloof en vertroue is meer as om “in te stem” met wat die Bybel oor God leer. Plaas jou vertroue op die Here alleen en nie op jou blink kreatiewe denke, of glimmende beursie of sport prestasies of status nie. Dit help met die onthou van die Psalm (ten minste vir die Jode!). Ons leer ook dat God sulke tye van beproewing oor sy volk bring, juis ook om hulle geloof en vertroue te toets! Psalm 25 is ’n gebed van vertroue. Die volgende Sondag lewer hy toe presies dieselfde preek. Preek oor 1 Petrus Written by Pieter Scholtz. Oor die liedere wat ons sing in die kerk; Ander bydraes oor die Psalms by Bybelskool.com; Psalm 42-43 – Gebed bring vertroue selfs in die ervaring van God se afwesigheid; Psalm 44 – Kom ons tog te hulp in ons ellende; Psalm 45 – Huwelikslied vir die koning en koningin; Psalm 46 – Bedaar en erken dat Ek God is Om die waarheid te sê, hy weet dit is onmoontlik om die pad te loop sonder God en sonder dat Hy in alles betrokke is by ’n mens se lewe. nie die hitte voel as dit kom nie en altyd groen blare het;
Dit gaan ook oor wat die naaste vir jou kan beteken, jou rolmodelle, jou pa en ma, jou geestelike mentors, jou geestelike gesagsfigure. ): Vers 4-19 gee ons ’n baie deeglike skema wat ’n mens in jou lof aan God kan gebruik: 1) Loof Hom vir Sy Woord, 2) Loof Hom vir sy planne, 3) Loof Hom dat Hy alles weet en alles sien, 4) Loof Hom dat Hy die mag het om iets te doen aan dit wat Hy sien! Die Psalmis se ervaring is dat God liefde en trou bewys aan dié wat Hom vertrou, van Hom leer, en afhanklik van Hom lewe. Hoe toets ons ons vertroue op God? Daar is die bekommernisse oor ernstige siektes, oor die omgewing, oor die politiek... , ja selfs die dood. En jy stem saam oor die waarheid van die Woord oor God, sy almag en wysheid, sy vaderlike goedheid en liefde. Die eerste is teologies en die tweede gaan oor die praktyk. Ontwikkel op w3.css. Vertroue op God maak my nie 'n waaghals nie, maak my nie onverantwoordelik nie, maar bevestig juis my sekerheid dat my lewe en my toekoms deur die almagtige God bepaal word. Sy wil soek, nie vir self leef, vir hom leef. Jy kan hier meer lees oor wat ek geskryf het daaroor. Maar ontsag en vertroue op God alleen – selfs in die wildste storms. . En Hy nooi jou in tot ’n verhouding. Dis dan ook die tema van die preek: Deur op die Here te vertrou ontvang jy vrede. Hy is aktief daar vir ons: Hoe pragtig sluit die Psalm nie af met ’n getuienis nie: “Ja, in Hom is ons hart bly, op sy heilige Naam vertrou ons (vers 21).” Wat weer opgevolg word met ’n gebed: “Hou u liefde oor ons, Here, want ons stel ons vertroue in U” (vers 22). English (US) Español; Français (France) 中文(简 … Sorry, your blog cannot share posts by email. Die lewe is soos ’n wedloop. In antwoord op die beskuldiging: Die Here sien nie raak wat van my word nie, sê die Here . Ja, Petrus, ‘n mens moet eintlik ‘n lied daaroor maak! ‘n Rukkie terug is ons twee ou dominees in die gemeente besig om te gesels oor ons bediening in die kerk, en al die vergaderings wat ons oor jare deur ons bedieninge bygewoon het. Die Psalmis rig hom daarom tot God in die vertroue dat God hom nie in die steek sal laat nie (vers 2). Dit is die geval waarvan ek in die OT weet. Luister na 1 Korintiërs 13, wat ek ook later sal lees. Dié gebed is ook vir sy volk (vers 22), ’n vers wat waarskynlik bygevoeg is om die lied in die liturgie van die tempel te kan gebruik. Dit is ’n lied waarin die gelowige digter sy onwrikbare vertroue in die Here uitspreek. Dit is sigbaar in die skepping, dit is duidelik deur die geskiedenis. Hulle moedig ons aan om gelowig vol te hou met die wedloop. Dit is waarom die brood wat aldus gemaak is, bekend gestaan het as “gesuurde” brood, onderskei van “ongesuurde” brood (Eks 12:15). Daarom wag ons geduldig in dankbaarheid en in vertroue dat God se wil geskied. Op dieselfde wyse beskryf hy die suurdeeg van die klem op die besnydenis (Gal 5:9). Soos die suurdeeg van die sonde ons lewens verwoes, só heilig die suurdeeg van die koninkryk van God ons lewens. 'n Kragtige preek, waarop die hele stad reageer en terugdraai na God toe. Maar, Jesus transformeer uiteindelik ook die metafoor van die suurdeeg om die koninkryk van God met dieselfde metafoor as sy nuwe transformerende krag in dissipels se lewe te beskryf (Matt 13:33). ... (Gebaseer op ‘n preek van ds Klaus Dessecker (Lahr/Schwartzwald). Daar is dus ’n manier van lewe binne die gevaar van vyandigheid, waar dit ironies genoeg juis onskuld/integriteit en opregtheid is wat jou beskerm. Skepper van die hele aarde. Opsoek na ‘n spesifieke preek? Om te doen wat Jesus sê. 4. My passion in life is to serve God above all and to lead believers in faith formation. ONTHOU WAT JY GELEER HET . Post was not sent - check your email addresses! Die lier het blykbaar 7 snare gehad, en die harp 10 snare (vers 2). Waarin is ons geloof Hebr.11:1 Sê dat dit ‘n vaste vertroue is in die dinge wat ons hoop. Wil jy dit nie ‘n lied maak, want ek wil nou sing. hulle het die here vertrou, een hekkie op ‘n slag, al het hulle soms gestuikel oor die einste hekkie.geloof se immers dat god by jou is al lyk dit of hy slaap, soos jesus op daardie boot in die stormsee waarvan ons in matt 8:24 lees. Ons vind die antwoord in 1 Johannes 4:7 “ Geliefdes, laat ons mekaar liefhê; want die liefde is uit God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore en ken God. en sy wortels na die stroom toe uitstoot,
Die Here het daarom die fees van die ongesuurde brood deel gemaak van die Pasga (Eks 23:15). Trouens, dit is ’n vertrouens Psalm. :” Die hele week het hy oor sy volgende skuif nagedink. Dit is soos twee karperde wat jou in die regte rigting trek. Die fees het hulle telkens daaraan herinner. Posted in Psalms, Psalms 1-41. Dan weet jy nie net van God nie, maar jy loop jou pad saam met Hom. En skielik sien jy nie akademese formulerings oor God nie, maar kyk jy in die oë van ’n asemrowende God. Ons let op drieërlei: Dawid beroep hom op God se trou; Dawid roep die moedeloses op om op die Here te vertrou; Dawid getuig van die vreugde en veiligheid wat hy by die Here vind. Maar watter spraaksame weeskind! As ek reg verstaan, is die ongesuurde brode vry van suurdeeg (waaarvan ‘n klein bietjie alles suur maak) ‘n teken van ‘n nuwe begin. Laat my tong u geregtigheid uitjubel.” Die 1983-vertaling vertaal met “ondergang” wat nie ‘n goeie vertaling is nie. Laat ons dan ontslae raak van enigiets wat ons hinder om die wedloop van die lewe behoorlik te hardloop. Maar skuldbelydenis alleen kan nie sy situasie herstel nie. Maar VERTROU ons regtig op God? Priesterlike liefdesdiens is wat van ons gevra word – nie net in die kerk nie, maar ook in die samelewing. Kan ons saam met die Psalmdigter sê “my God op wie ek vertrou” (Psalm 91:2)? Laat my dink aan Jesus wat vir sy dissipels gesê het, dat hulle nou sy vriende is, en dat Hy aan hulle alles bekend maak wat die Vader vir Hom gesê het (Joh 15:15). vertroue op die Here. Dit maak baie dinge duidelik en was lekker om te lees. Soos iemand van dié Psalms sê, dit is weeskind-Psalms! Mag jy vandag leef soos iemand wat sy VERTROUE in die Here stel. ’n droë jaar raak hom nie en hy hou nie op om vrugte te dra nie.” (Jeremia 17:7-8). Hy staan in die sentrum van jou hart, verstand en kragte! Wat natuurlik ook beteken dat dit eintlik net die Here self is wat jou kan leer wat jy moet weet (vgl Jer 31:34, waar dit deel van die visie vir die toekom is, dat elkeen deur die Here geleer sal wees). Deur te leef volgens wat my verstand aanvaar. Die vraag is of ons die toets deurstaan? Let ook op hoe God se wese en werk in die Psalm as basis vir die vertroue geteken word. Sy antwoord kom in twee dele. Dit laat hom sy skuld bely in die verwagting dat God hom Sy weë sal leer. Die suurdeeg het die korrupterende invloed van Egipte gesimboliseer. Hy het ook nodig dat God ingryp en hom van sy vyande verlos (vers 16-20). Hele lewe God jou skaatsmaat, doen wat hy wil, gaan waar hy wil, maak nie eie planne vir lewe, soek syne. geloof is om uit te roep na ‘n god wat jou skynbaar verlaat het, met die bede dat hy sal antwoord, soos jesus van die kruis af. Hy gaan dit waarskynlik nog steeds nie doen nie Toe die Israeliete uit Egipte getrek het, het hulle net die deeg geneem sonder die suurdeeg van Egipte om ‘n nuwe begin te simboliseer (Eks 12:34-39). Hierdie klont gesuurde deeg is óf in water opgelos voordat nuwe meel bygevoeg is, óf is in die meel ingewerk met die knie daarvan (vgl Matt 13:33). Pastoor Thys van Greunen deel met ons oor Vertroue. Vertroue in God laat my op 'n ander manier beplan, sodat my verwagtinge nie gebou word op my insig, of op die waarde van die geld in my bankrekening, of op die menings van ingeligte konsultante nie. Dit is ook juis die dinge wat die Here se aandag trek – integriteit en opregtheid – en wat Hom betrek by die praktyk van ons lewe. Hi Jessie – heeltemal reg. En dit help ook om simbolies gesproke die “alfabet van geestelike groei” aan te leer (Elwell). Die eerste werk wat die duuiwel wil kom doen is om ons van die geloof afvallig te maak. Vertroue: is lewe heeltemal oorgee God. Dit kan in drie dele opgedeel word (soos ’n goeie predikant se preek! Waar Psalm 25 diep nadenke oor vertroue was, is Psalm 33 ‘n loflied oor vertroue. Die 2020-vertaling het weer teruggegaan na “bloedskuld” en gee die betekenis daarvan weer as: “Skuld wat ontstaan wanneer ‘n persoon iets doen wat die dood verdien.” Dit sluit natuurlik moord in, maar ook enige ander sonde wat met die dood gestraf kan word. Written by Chris van Wyk. Laat jou ontsag en vertroue in die Here duidelik tot die ongelowige in hierdie wêreld spreek. 'n Kragtige een-sin preek! Psalm 65 – Waar U ook gaan, is daar oorvloed! so iemand is soos ’n boom wat by water geplant is
Ds C Stander / Ds J van Rensburg / Ds S McCarthy / Ander Ds C Stander Aflaai Datum Tema Teksgedeelte Grote Tyd 25/12 Die geheim is ontrafel Romeine 16.25-27 2.… Jy bevraagteken dit nie, stry nie daaroor nie, aanvaar dit met die verstand. Jeremia het geprofeteer:
Soos daardie een wat jy moet gaan preek. Wat is hierdie liefde waarvan Paulus skryf? Tot sy verslaenheid, het die mense wat hy by die rivier sien steel het, hom agterna een vir een by die kerkdeur kom groet met hul komplimente : “Dit was ‘n goeie preek pastoor! My passie in die lewe is om God bo alles te dien en gelowiges in geloofsvorming te begelei. Posted in Geskrewe Preke. jubeling oor die liefde is, so is Psalm 91 een groot jubeling oor die kosbare gawe van die geloof. << Agtertoe. Preek – 5 Jan 2020: "Staan op, word verlig!" Dankie vir die Bybelstudie genot. Daar is 'n diep oortuiging in jou hart dat God leef, dat Hy getrou is, dat jy Hom wil gehoorsaam en volg. Mense wat op God vertrou, is mense wat soos 'n boom met stewige wortels is, wat altyd nuwe blare uitstoot, wat vrug dra op die regte tyd. Ek wil graag weet waar in die ou testament een persoon wat deur storm is en in nuwe testament 2 persone wat deur storms gegaan het dis my huis werk asb waar moet ek lees. Dit is immers die ervaring van almal wat hul verwagting in God gestel het, dat God die moeite werd is om te vertrou (vers 3). Hi, die skrywer wys ons in grafiese detail hoe sondig en destruktief beide die verkragting is sowel as die tipe reaksie daarop (of eintlik hier “gebrek” aan aksie). ... Ons het al dinge gehoor oor die krag van positiwiteit en ons probeer hard. dit is tye waar ons dalk ou sekerhede sal moet begrawe en by die graf van ons drome sal moet staan. Geloof en vertroue is meer as om “in te stem” met wat die Bybel oor God leer. Laat my dink aan Daniël wat op dié manier selfs ’n leier in ’n vreemde land en kultuur geword het. Dit is soos om 'n gids te ken, maar ook saam met hom die Namib se duine te trotseer! Dit gaan oor die onbekende van dit wat jy nie kan sien nie As jy nou vir ‘n klein kindjie mooi gaan verduidelik waarom jy wil hê hy iets vir jou moet gaan haal en jy praat hom moed in, gaan hy definitief ‘n bietjie beter en dapperder voel, maar hy gaan nog steeds bang wees. Click to share on Facebook (Opens in new window), Click to share on LinkedIn (Opens in new window), Click to share on WhatsApp (Opens in new window), Click to email this to a friend (Opens in new window), Geen Ander Evangelie – Pinkster 2017 Blancogemeente George, WEEK 1: Inleiding op die Psalms – God is die sin en betekenis van die lewe, Teologiese temas, soorte Psalms en Jesus en die Psalms, Samestelling van Psalms 1-41, leesplan en Lectio Divina, WEEK 2: Psalm 1-8 – God gee om vir sy mense en verhoor hulle gebede, Psalm 1 – Geseënd is dié wat hul vreugde in God vind, Psalm 2 – Geseënd is dié wat op God vertrou, Psalm 3-4 – God bring rus en vrede as ons Hom vra, Psalm 5 – God gee vreugde aan dié wat by Hom skuil, Psalm 7-8 – God gee om vir sy mense en verhoor hulle gebede, WEEK 3: Psalm 9-14 – God verlos sy mense van allerlei verdrukkende omstandighede, Psalm 9-10 – God gee nuwe moed en laat reg geskied, Psalm 11 – om God te vertrou in ’n krisis, Psalm 12 – Vertrou op die beloftes van die Here, Psalm 13 – Kyk tog en luister na my, Here, my God, Psalm 14 – Net ‘n dwaas sê daar is geen God nie, WEEK 4: Psalm 15-24 – God nooi ons uit om in sy teenwoordigheid te lewe, Psalm 15 + 24 – om in God se teenwoordigheid tot rus te kom, Psalm 16 – Daar is niks goeds behalwe by God nie, Psalm 23 – die gebed vir alle seisoene van die lewe, Psalm 17 + 22 – God verontagsaam nie die gebed van die hulpelose nie, Psalm 19 – God bestaan en God praat met ons, WEEK 5: Psalm 25-33 – God roep ons op om moed te hou, want Hy is die Skepperkoning, Psalm 25 + 33 – God sorg vir dié wat Hom vertrou, Psalm 26 + 32 – God skenk ’n lewe van integriteit en vertroue, Psalm 27 + 31 – Vertrou God, wees sterk en vol moed, Psalm 28 + 30 – Lof aan God omdat Hy gehoor en gehelp het, Psalm 29 – Die God van die natuur sorg ook vir sy kinders, WEEK 6: Psalm 34-37 – God se teenwoordigheid word geken in die gemeenskap van gelowiges, Psalm 37 – Wysheid lê in ’n God-gesentreerde lewe, Psalm 35 – Gebed om redding in vervolging, Psalm 36 – Laat U liefde bly by dié wat U erken, Psalm 37 – Die openbaring van sy God is in sy hart, sy koers is nie onseker nie, WEEK 7: Psalm 38-41 – God verlos ons van ons sonde en gee ons blydskap, Psalm 38 – Moet my nie verlaat nie, help my gou, my Redder, Psalm 39 – Ek wil sorgvuldig let op my lewe en op U, Psalm 41 – Omgee vir swakkes gee vrymoedigheid in gebed, Die 2de Psalmboek (42-72): Bedaar en erken dat Ek God is, Opbou van Psalms 42-72 – digters en temas, Indeling van die leeswerk vir Psalms 42-72, Ander bydraes oor die Psalms by Bybelskool.com, Psalm 42-43 – Gebed bring vertroue selfs in die ervaring van God se afwesigheid, Psalm 44 – Kom ons tog te hulp in ons ellende, Psalm 45 – Huwelikslied vir die koning en koningin, Psalm 47 – ’n Verenigde volk van God uit al die nasies, Psalm 49 – Dis dwaas om op rykdom te vertrou, Psalm 50 – Loof God deur Hom in alles te erken en vereer, Psalm 53 – Dit is dwaas om sonder God te probeer lewe, Psalm 54 – God red my uit elke benoudheid, Psalm 55 – Laat jou sorge aan die Here oor, Psalm 59 – Breek hulle stadig af deur u mag, Psalm 60 – Laat dit tog weer met ons goed gaan, Psalm 61 – Ek bid tot u van ver, Hoor my van naby. En die toppunt van sy gebed is dat hy vra dat onskuld (of integriteit) en opregtheid oor hom die wag sal hou, want op U vertrou ek (vers 21). Waar Psalm 25 diep nadenke oor vertroue was, is Psalm 33 ‘n loflied oor vertroue. Ons skop af met 20 minute se musiek van die WRBC Band. En wat die skepping en die geskiedenis oor God sê, … 2. Toe het daar nie 7 meer olie uit die kannetjie gekom nie. Hoekom wil die Here iemand gebruik wat so … Opvallend is die woordjie ‘sal’ wat soos ʼn goue draad dwarsdeur die Psalm voorkom. Baie gedagtes is opgehelder en kennis vernuwe. Dit roep al die nasies sowel as die hele wêreld op om God te loof. Op die pawiljoen het ons ’n skare mense wat voor ons met geloof en vertroue in God geleef het. vloerlap voel en leef nie. Hy het gesê: "Gaan verkoop die olie en betaal jou skuld. Nog minder op jou idees oor God en sy Woord. n Boodskap / Preek oor die tema: Die woorde van Jesus. Dit is veral die sonde wat ons gedurig wil pootjie. (eers Liturg) Voorsetting van gebed: LB 532:1,4 Riglyne vir nuwe lewe: Lees 1 Kor 13 Verootmoediging: LB 247 Afr, Latyn, Afr, Genadeverkondiging: Rom 8:1,2 Sy het by die man van God aangekom en dit vir hom vertel. Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind en die beskerming van die Almagtige geniet, hy sê vir die Here: “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou.” - Psalm 91:1-2. Dan weet jy nie net van God nie, maar jy loop jou pad saam met Hom. Want jou wortels is na sy lewende water uitgestoot. Die suurdeeg wat die Israeliete gebruik het, het altyd van ‘n reeds gefermenteerde stuk deeg gekom wat van ‘n vorige baksel oorgehou is. Dan sal jy ervaar hoe nuwe blare en kosbare vrugte deel van jou lewe word. God staan reg om Sy guns oor jou uit te stort Gister is verby- ons kan niks meer daaraan verander nie en ons weet nie wat die toekoms vir ons inhou nie, maar vandag het ons nog die geleentheid om ons volle potensiaal te kan uitleef. Niks wat met ons gebeur, gebeur uit toeval nie, maar alles uit die Vaderhand van … Ons leer dat God aan gelowiges geloof en vertroue gee waarmee hulle kragdadig kan optree, al lyk alles hoe hopeloos! D’s.Chris wat Se 2sameul 13 vir my oor verkragting.. Hi Lidia, Elia is in ‘n “storm” hemel toe (2 Kon 2:11). Ongeag van wat gebeur, sal die Psalmis op God vertrou, omdat hy die krag van God ken en verstaan. In die NT weet ek net van gelowiges wat in storms bewaar gebly het, maar nie dat hulle hemel toe is nie: die dissipels (Mark 4:35-41; Luk 8:22-25; Matt 8:23-27) en Paulus en Lukas (Hand 27:1-44). Die belangrikste boodskap van die Psalm is in vers 1-2, dat die basis van die geestelike lewe in vertroue gevind word. Die hele wêreld is vol van die Here se troue liefde. Op grond hiervan bied die leer oor die voorsienigheid van God, vir ons geweldige troos en onuitputlike genade. ... “In ons verbondenheid met Jesus en deur ons geloof in Hom kan ons met vrymoedigheid en vertroue na God gaan. Ek is gemeenteleraar by Somerstrand gemeente, Port Elizabeth. Die Here is die ewige God. 1Jn 4:8 Hy wat nie liefhet nie, het God nie geken nie, want God is liefde. n Preek reeks oor om gehoorsaam te wees aan Jesus se opdragte. Nie net kennis oor God nie, maar God self! Jy is ook soos ek iemand wat gereeld Bybel lees, na preke luister, lief is vir Christelike boodskappe per e-pos en op die internet. Ek sal in die skaduwee van die Almagtige vernag. Jesus gebruik dié simboliek in die NT om van die leringe van die Fariseërs te praat (Matt 16:6). Geloof en vertroue in God is om in jou persoonlike lewe, jou huwelik en gesin, jou beroep, ja jou hele lewe, met geestelike krag op te tree. ... is hy aangevuur deur sy onverbreekbare vertroue op God en uit sy persoonlike verhouding met Hom”. Wat ‘n wonderlike boodskap! 5. Selfs in die aangesig van uiterste lewensgevaar en selfs in die aangesig van die dood, vertrou Dawid die Here tot so ’n mate hy geen onheil vrees nie. Dit is ‘n wonderbaarlike getuienis oor die krag van vertroue op God. 3. “Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel,
Soos ek deur die boek Jona lees. Tuis > Preke en multi-media > Nuwe Testament > 2 Timotheus > Sien Preek Ons vertroue in die Skrif, 2 Timoteus 3 vers 14 -17_20190414_MCG 2019-04-14 deur Duan du Toit die verhaal gaan oor god wat sy kinders staande hou in toetsende tye, ook die toetsende tye wat suid afrika en die wereld binnekort binnegaan. Gebruik dit! – Jes 60:1-10. Te veel mense leef onseker en verskonend oor alles. Hierdie uitspraak van Jesus sê: Maak seker waarin jy jou vertroue stel. Die sleutel om vrees te oorkom, is dan totale en algehele vertroue op God. Psalm 25 is ’n akrostiese Psalm. I am pastor at Summerstrand congregation, Port Elizabeth. Inleiding Die ywerige, vurige, en geliefde leier Apostel, Petrus, skryf hierdie ‘kosbare’ brief omstreeks 65 A.D. vanaf Babilon (5:13) aan die vreemdelinge in die verstrooiing – d.w.s. Sake (volgens Craigie se skema) waarvoor God geloof kan word – vers 4-19; Die Psalm het ook ’n alfabetiese opbou, hoewel nie so streng soos die akrostiese Psalms nie (soos Ps 25 bv). Kom daar egter 'n klomp dinge op wat ek net eenvoudig nie verstaan nie. Psalm 66 – God se dade moet vir almal vertel word, Psalm 68 – God vul alles en almal met Sy teenwoordigheid, Psalm 69 – Moenie dat dié wat op U vertrou, deur my toedoen teleurgestel word nie, Psalm 71 – Moet my tog nie verwerp nou dat ek oud geword het nie, Psalm 72 – Leer die koning om volgens u wil te regeer, Video oorsig oor die Psalms van The Bible Project. Meer nog, hy verwag dat God hom in Sy vertroue sal neem, Sy verbond aan hom bekend sal maak, sodat hy blaamloos met God die pad kan stap (vers 11-15). Leerbaarheid en afhanklikheid is dus twee eienskappe wat voortspruit uit vertroue. Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel, die mens vir wie die Here 'n veilige vesting is; so iemand is soos 'n boom wat by water geplant is en sy wortels na die stroom toe uitstoot, nie die hitte voel as dit kom nie en altyd groen blare het; 'n droë jaar raak hom nie … En Hy nooi jou in tot ’n vertroue in Hom…. Wanneer jy op God vertrou – kom jy eers werklik aan die lewe! PREEK: Vertroue laat die lewe vloei Oor vertroue – betroubaarheid – vergifnis – eerlikheid ensv (Sang: Impossible dream) Gebed. Dws – ‘n ‘vars’ begin – vry van die ‘suur’/smet/verderf van swaarkry/sonde … Regso? Is wat beteken Christen, dissipel, te wees. Psalm 33 is ’n loflied van vertroue. Goeiedag Ds Chris Jy kan hier meer lees oor wat ek geskryf het daaroor. Geloof en vertroue in God is om in jou persoonlike lewe, jou huwelik en gesin, jou beroep, ja jou hele lewe, met geestelike krag op te tree. Vandag lees ons twee Psalms wat albei met vertroue te make het. Selfs in droë jare! En wat die skepping en die geskiedenis oor God sê, is dat die Here sorg vir dié wat Hom vertrou. Beteken God wil soek, nie net krisis, groot besluit – elke dag van lewe. Hy het ’n absolute vertroue daarin dat die Here … Daarop maak hy dus staat. Maar hy het gesê: "Daar is nie meer 'n kruik oor nie." Om op God te vertrou, is ‘n weiering om in te gee vir vrees. Sy verwagting is dat God hom 1) Sy wil sal leer en 2) nie sy sonde teen hom sal hou nie. Waarin is ons vertroue: Dit is in die betroubaarheid van die Here: Dat Hy heilig, intergiteit en betroubaar is, dat Sy karakter onbesmet is en Sy wese liefde is. Pastoor Thys begin om 07:50 met sy preek. Dit is sigbaar in die skepping, dit is duidelik deur die geskiedenis. So volg Paulus Hom ook na deur van immoraliteit as suurdeeg in die geloofsgemeenskap te praat (1 Kor 5:6). Elke vers begin met ’n opeenvolgende letter van die Hebreeuse alfabet (behalwe vers 18 en 22). Die hele wêreld is vol van die Here se troue liefde. Om anders op te tree, beteken dat my lewensrigting en lewenstyl nie dieselfde sal wees as al my vriende of kollegas s'n nie. Psalm 33 is een van die weinige Psalms wat nie ’n opskrif het nie. In vers 4 sien ons hoe groot Dawid se vertroue in die Here werklik is. Kom ons lees weer vers 28: Weet jy dan nie, het jy nog nie gehoor nie?